top of page

Helene Mocke
28 Dec 2025
Willie Aucamp, die minister van bosbou, visserye en die omgewing, het ʼn klag by die Openbare Beskermer ingedien oor die beweerde misbruik van staatsmiddele deur sy voorganger, dr. Dion George, en voormalige senior personeel in die departement.
Lees die volledige artikel hier | https://maroelamedia.co.za/nuus/aucamp-vra-ob-om-voormalige-minister-te-ondersoek/
bottom of page
.png)